Indien jy nie van ons amptelike pakkette gebruik maak nie moet jy self oefenprobleme uit jou handboek kies om te doen.
As jy van ons amptelike pakkette gebruik maak:
- Doen die volgende probleme heeltemal op jou eie.
- Merk jou antwoorde met die memo
- Kyk nou die videos van al die probleme (selfs die wat jy reggekry het).
- Probeer weer die probleme wat jy verkeerd gehad het.
Doen die volgende:
- Vraestel 1: Vraag 4 (nommers: 2.4.d)
- Vraestel 2: Vraag 4 (nommers: d) asook Vraag 5 (nommer: 3 ; 4 ; 5b)
- Vraestel 3: Afdeling B - Vraag 1 (nommer: 1.4 en 1.5) asook Vraag 3 (nommers: 3.2)
- Vraestel 4: Vraag 3 (nommers: 3.4)
- Vraestel 5: Vraag 3 (nommers: 1) asook Vraag 4 (nommers: 7 ; 8)
Jy is welkom om nog probleme uit die vraestelle te doen maar dis geensins nodig nie.