Indien jy nie van ons amptelike pakkette gebruik maak nie moet jy self oefenprobleme uit jou handboek kies om te doen.
As jy van ons amptelike pakkette gebruik maak:
- Doen die volgende probleme heeltemal op jou eie.
- Merk jou antwoorde met die memo
- Kyk nou die videos van al die probleme (selfs die wat jy reggekry het).
- Probeer weer die probleme wat jy verkeerd gehad het.
Doen die volgende:
- Vraestel 1: Vraag 4 (nommers: 1 en 2.3)
- Vraestel 2: Vraag 4 (nommers: d) asook Vraag 5 (nommer: 1 ; 2 ; 5a)
- Vraestel 3: Afdeling B - Vraag 1 (nommer: 1.3 en 1.6)
- Vraestel 4: Vraag 3 (nommers: 3.3 en 3.7)
- Vraestel 5: Vraag 3 (nommers: 2 ; 4) asook Vraag 4 (nommers: 3 ; 4 ; 5 ; 6)
Jy is welkom om nog probleme uit die vraestelle te doen maar dis geensins nodig nie.