Videos waarin elke vraag van elke vraestel stap-vir-stap en in-diepte opgelos word sowel as die Vraestelle en Memos (hoeveelhede word per Graad aangedui).
Vraestelle en Memo's kan ge"print" word, Videos word op hierdie webblad gekyk.
Betaling werk so:
Na betaling kry jy onmiddellik toegang en kan jy dadelik begin (jy gaan op 'n instruksie-blad land).
Betalings werk as "subskripsies". MAW as jy nou betaal dan gaan die bedrag weer af op die 1ste Januarie, vir die graad waarin jy volgende jaar is. Jy kan enige tyd kanselleer - as jy nie kanselleer nie...
...gaan jou subskripsie (en dus betalings) aan en ons sit jou outomaties volgende jaar op die volgende Graad se pakket. Aan die einde van 'n Gr12 jaar kanselleer ons outomaties jou pakket.
Goed om te weet:
PolymA+hic het meer as 120 reviews... Almal is 5/5... Dis meer as enige Wiskunde program op die mark. Die koste, per Vraestel, werk uit op R15 wat ook die goedkoopste op die mark is - jy kry ook Video oplossings van elke liewe vraag!
Opgesom: Meeste waarde, Goedkoopste en (volgens kliënte) die Beste - Begin vandag!
Pakkette Beskikbaar
Gewone Wiskunde
Graad 12 Algebra
Graad 12 Meetkunde en Trig
Graad 11
Graad 10
Graad 9
Graad 8
Graad 7
Graad 6
Graad 5
Graad 4
Fisika
Graad 12
Graad 11
Graad 10
Wiskunde Geletterdheid
Graad 12
Graad 11
Graad 10
Tegniese Wiskunde
Graad 12 Algebra
Graad 12 Meetkunde en Ttrig
Mathematics (in English)
Grade 12
Grade 10
Grade 9
Grade 8
10 Vraestelle en 10 Memos (3x Halfjaar, 3x Rekord en 4x Eindeksamen)
Elke Vraag van elke vraestel is stap-vir-stap opgelos op Videos! Dis soos jou eie "stay-at-home tutor" vir 'n fraksie van die koste!
Each and every question of all the papers are solved in-depth and in a step-by-step manner, on VIDEO! It's like your own stay-at-home tutor, for a fraction of the cost!