About Lesson
Hierdie Pakket is in twee gedeel.
Tydens elke eksamen skryf die Geletterdheid leerders 2 Vraestelle, ons verwys hier na "Vraestel 1" en "Vraestel 2".
Die eerste 10 Vraestelle is vir "Vraestel 1" en die volgende 10 Vraestelle is vir die "Vraestel 2".
- Klik hier om die PDF oop te maak wat die 10x "Vraestel 1" Vraestelle bevat.
- Klik hier om die PDF oop te maak wat die 10x "Vraestel 2" Vraestelle bevat.
Nadat jy die PDF's oopgemaak het kan jy hulle aflaai en uitdruk.