Indien jy nie van ons amptelike pakkette gebruik maak nie moet jy self oefenprobleme uit jou handboek kies om te doen.
As jy van ons amptelike pakkette gebruik maak:
- Doen die volgende probleme heeltemal op jou eie.
- Merk jou antwoorde met die memo
- Kyk nou die videos van al die probleme (selfs die wat jy reggekry het).
- Probeer weer die probleme wat jy verkeerd gehad het.
Doen die volgende:
- Vraestel 1: Vraag 8
- Vraestel 2: Vraag 7
- Vraestel 3: Vraag 9 en Vraag 10
- Vraestel 6: Afdeling B - Vraag 2
- Vraestel 7: Afdeling B - Vraag 2.1
- Vraestel 8: Nommer 5.1 tot 5.4
- Vraestel 9: Vraag 4 en Vraag 6
Jy is welkom om nog probleme uit die vraestelle te doen maar dis geensins nodig nie.