Placeholder canvas
Course Content
Kwartaal 1 - Hoofrekene
Kwartaal 1 - Heelgetalle (Tel, Ordening, Vergelyking, Voorstelling en Plekwaarde: 3-Syferheelgetalle)
(Tel, Ordening, Vergelyking, Voorstelling en Plekwaarde: 3 - Syferheelgetalle)
0/4
Kwartaal 1 - Getalsinne
Kwartaal 1 - Heelgetalle (Vermenigvuldiging en Deling)
Vermenigvuldiging en deling (1-syferheelgetal met 1 syferheelgetal)
0/4
Kwartaal 1 - Tyd
Kwartaal 1 - Datahantering
Kwartaal 2 - Hoofrekene
Kwartaal 2 - Heelgetalle (Tel, Ordening, Vergelyking, Voorstelling en Plekwaarde: 4-Syferheelgetalle)
Tel Ordening Vergelyking Voorstelling Plekwaarde (4-syferheelgetalle)
0/5
Kwartaal 2 - Simmetrie
Kwartaal 2 - Eksamen (Hersiening)
Graad 4 Wiskunde - Temas/Onderwerpe
About Lesson

Indien jy nie van ons amptelike pakkette gebruik maak nie moet jy self oefenprobleme uit jou handboek kies om te doen.

As jy van ons amptelike pakkette gebruik maak:

  1. Doen die volgende probleme heeltemal op jou eie.
  2. Merk jou antwoorde met die memo
  3. Kyk nou die videos van al die probleme (selfs die wat jy reggekry het).
  4. Probeer weer die probleme wat jy verkeerd gehad het.

Doen die volgende:

  1. Vraestel 1: Vraag 2 (nommers: 1 en 4) asook Vraag 3 (nommers: 1 en 2)
  2. Vraestel 2: Vraag 3 (nommers: 1 ; 2 ; 3) asook Vraag 4 (nommer: 1)
  3. Vraestel 3: Vraag 4 (nommer: 1) asook Vraag 5 (nommers: 1 ; 2 ; 3)
  4. Vraestel 4: Vraag 1 (nommers: f ; h ; i) , Vraag 3 (nommers: a ; b), Vraag 5 (nommers: a ; b)

Jy is welkom om nog probleme uit die vraestelle te doen maar dis geensins nodig nie.