Indien jy nie van ons amptelike pakkette gebruik maak nie moet jy self oefenprobleme uit jou handboek kies om te doen.
As jy van ons amptelike pakkette gebruik maak:
- Doen die volgende probleme heeltemal op jou eie.
- Merk jou antwoorde met die memo
- Kyk nou die videos van al die probleme (selfs die wat jy reggekry het).
- Probeer weer die probleme wat jy verkeerd gehad het.
Doen die volgende:
- Vraestel 1: Vraag 2 (nommers: 1) asook Vraag 3 (nommers: 4)
- Vraestel 2: Vraag 3 (nommers: 4 en 5) asook Vraag 4 (nommer: 3) en Vraag 5
- Vraestel 3: Vraag 4 (nommer: 2) asook Vraag 5 (nommers: 4 en 5)
- Vraestel 4: Vraag 4 asook Vraag 5 (nommers: c ; d)
- Vraestel 5: Vraag 3 asook Vraag 4 (nommers: d)
Jy is welkom om nog probleme uit die vraestelle te doen maar dis geensins nodig nie.