About Lesson
In hierdie les kyk ons hoe om af te rond.
Ons verwys in die les na Gr4, Gr5 of Gr6 en verwys ook na verskillende kwartale.
Jy kan dit ignoreer. Ons het besluit om die les op te laai as 'n "basis" les wat elke keer gekyk moer word wanneer hierdie afdeling gedoen en/of hersien word.