Placeholder canvas
Course Content
Kwartaal 1 - Hoofrekene
Kwartaal 1 - Heelgetalle (Tel, Ordening, Vergelyking, Voorstelling en Plekwaarde: 4-Syferheelgetalle)
Tel Ordening Vergelyking Voorstelling Plekwaarde (4-syferheelgetalle)
0/4
Kwartaal 1 - Getallesinne
Kwartaal 1 - Tyd
Kwartaal 1 - Datahantering
Kwartaal 1 - Kapasiteit en Volume
Kwartaal 2 - Heelgetalle (Tel, Ordening, Vergelyking, Voorstelling en Plekwaarde: 6-Syferheelgetalle)
Tel Ordening Vergelyking Voorstelling Plekwaarde (6-syferheelgetalle)
0/6
Kwartaal 2 - Simmetrie
Kwartaal 2 - Eksamen (Hersiening)
Graad 5 Wiskunde - Temas/Onderwerpe
About Lesson

Die eerste les hieronder bevat die skakels vir die fisiese vraestel en memo.

Jy kan hulle aflaai en uitdruk.

Die lesse wat volg is die video-verduidelikings van al die vrae wat in die vraestel gevra word.

Doen die vraestel asof jy in die eksamen sit, merk hom dan met die memo en kyk dan na die videos van die vrae wat jy nie reggekry het nie, sowel as die wat jy wel reggekry het. Kyk die video 100x oor as dit nodig is! Onthou, Pause, Play en Rewind is jou beste vriende! Gebruik dit. 

Sterkte!

0% Complete