Indien jy nie van ons amptelike pakkette gebruik maak nie moet jy self oefenprobleme uit jou handboek kies om te doen.
As jy van ons amptelike pakkette gebruik maak:
- Doen die volgende probleme heeltemal op jou eie.
- Merk jou antwoorde met die memo
- Kyk nou die videos van al die probleme (selfs die wat jy reggekry het).
- Probeer weer die probleme wat jy verkeerd gehad het.
Doen die volgende:
- Vraestel 2: Vraag 8 (c: 4 - 6)
- Vraestel 3: Afdeling B - Vraag 4.1
- Vraestel 4: Vraag 3.9
- Vraestel 7: Vraag 5.4.1 ; 5.4.3 ; 5.4.4 ; 5.4.6 ; 5.4.8 ; 5.4.9 ; 5.4.10
- Vraestel 8: Vraag 3.3 en 3.4
- Vraestel 9: Vraag 3.6 en 3.7
Jy is welkom om nog probleme uit die vraestelle te doen maar dis geensins nodig nie.