Hierdie video sluit die uitbreiding van hierdie tema vir Gr6 in.
Dit sluit in 9-syfergetalle, faktore, veelvoude en priemgetalle.