Indien jy nie van ons amptelike pakkette gebruik maak nie moet jy self oefenprobleme uit jou handboek kies om te doen.
As jy van ons amptelike pakkette gebruik maak:
- Doen die volgende probleme heeltemal op jou eie.
- Merk jou antwoorde met die memo
- Kyk nou die videos van al die probleme (selfs die wat jy reggekry het).
- Probeer weer die probleme wat jy verkeerd gehad het.
Doen die volgende:
- Vraestel 1: Nommer 8, 10 en 16
- Vraestel 2: Vraag 4.4 en Vraag 7
- Vraestel 3: Afdeling C en Afdeling E
- Vraestel 4: Nommer 8 en 10
- Vraestel 5: Nommer 5, 6 en 7
- Vraestel 6: Vraag 5
Jy is welkom om nog probleme uit die vraestelle te doen maar dis geensins nodig nie.