Indien jy nie van ons amptelike pakkette gebruik maak nie moet jy self oefenprobleme uit jou handboek kies om te doen.
As jy van ons amptelike pakkette gebruik maak:
- Doen die volgende probleme heeltemal op jou eie.
- Merk jou antwoorde met die memo
- Kyk nou die videos van al die probleme (selfs die wat jy reggekry het).
- Probeer weer die probleme wat jy verkeerd gehad het.
Doen die volgende:
- Vraestel 1: Nommer 3.4 en Nommer 6
- Vraestel 2: Vraag 2 (nommers: 2.2.2) asook Vraag 5 (nommer: 5.3 en 5.4)
- Vraestel 3: Afdeling A - Vraag 1 (nommer: 4, 8, 17) asook Afdeling D - Vraag 1 (nommers: 1.2 en 1.3)
- Vraestel 4: Vraag 2 (nommers: 2.2) asook Vraag 3 (nommers: 3.4) en Vraag 5 (nommers: 5.1)
- Vraestel 5: Vraag 2 (nommers: 2.4)
Jy is welkom om nog probleme uit die vraestelle te doen maar dis geensins nodig nie.