Indien jy nie van ons amptelike pakkette gebruik maak nie kan jy self oefenprobleme uit jou handboek kies om te doen.
As jy van ons amptelike pakkette gebruik maak:
- Doen die volgende probleme heeltemal op jou eie.
- Merk jou antwoorde met die memo
- Kyk nou die videos van al die probleme (selfs die wat jy reggekry het).
- Probeer weer die probleme wat jy verkeerd gehad het.
Doen die volgende:
- Vraestel 1: Vraag 1 (nommers: 1 - 5) asook Vraag 2 (albei)
- Vraestel 2: Vraag 1 (nommers: 1 en 2) asook Vraag 2 (nommers: 1 en 3)
- Vraestel 3: Vraag 1 (nommers: 1 - 4)
- Vraestel 4: Vraag 2 (nommers: 1 en 2)
Jy is welkom om nog probleme uit die vraestelle te doen maar dis geensins nodig nie.