Welkom by ons gratis blad. Hier laai ons van tyd tot tyd gratis Wiskunde vraestelle op vir die toetse wat leerders in die eerste kwartaal skryf.
LET OP: hierdie vraestelle is "ekstras" wat ons by ons amptelike pakkette ook voeg.
Wat is ons "amptelike pakkette": 20x vraestelle, 20x memo's met elke vraag van elke vraestel, stap-vir-stap opgelos op videos. Indien jy belangstel, klik op "winkel":
Indien jy belangstel in enige van ons amptelike pakkette maar eers bietjie wil gesels, of as jy sukkel om die PDF af te laai -klik op "Email ons". Jy kan ook ons epos gebruik: info@polymathic.co.za
Sterkte met die Eksamens en voel asseblief vry om enige PDF's hier met jou vriende te deel!