0
R0.00 0 items

No products in the cart.

PolymA+hic Winkel

Hierdie video bevat al die inligting

Wiskunde

Fisika

Wiskunde Geletterdheid

Tegniese Wiskunde

Mathematics (in English)

Meer Inligting

Kom ons wees eerlik - niemand hou van lees nie. 
Hierdie video bevat al die inligting

Om te Koop:

Klik op enige vak hierbo en dan op die Graad. Daarna klik jy op "Koop nou". Indien jy 'n fout gemaak het en iets uit jou mandjie wil haal - klik op mandjie en dan op die kruisie voor die produk.

Reviews en Ratings

PolymA+hic het meer as 120 reviews... Almal is 5/5... Dis meer as enige Wiskunde program op die mark. Die koste, per Vraestel, is ook die goedkoopste op die mark - jy kry ook Video oplossings van elke liewe vraag!

Opgesom: Meeste waarde, Goedkoopste en (volgens kliënte) die Beste - Begin vandag!

Pakkette Sluit in:

Videos waarin elke vraag van elke vraestel stap-vir-stap en in-diepte opgelos word + Vraestelle + Memos.
Vraestelle en Memo's kan ge"print" word, Videos word op hierdie webblad gekyk.

Betaling Werk so:

Ons bied 2 opsies aan. EFT en Kaart.
EFT: Vat 2 dae om te aktiveer. Jy moet elke jaar weer koop.
Kaart: Onmiddellik. Werk as SUBSKRIPSIES - op die 1ste Januarie van elke jaar gaan die betaling outomaties af en word jy op die volgende Graad gesit. Jy kan enige tyd kanselleer en as jy nie doen nie dan gaan dit aan tot ons jou outomaties kanselleer aan die einde van jou Gr12 jaar.