Placeholder canvas

Graad 11 Fisika

R400.00

Algemene inligting:

Jy kry: Videos waarin elke vraag van elke vraestel stap-vir-stap en in-diepte opgelos word sowel as die Vraestelle en Memos (hoeveelhede soos in foto). Jy kry ook 'n samevatting van alles wat jy moet ken, asook waar dit gevind kan word in die vraestelle.

Vraestelle en Memo's kan ge"print" word, Videos word op hierdie webblad gekyk.

Na betaling kry jy onmiddellik toegang en kan jy dadelik begin deur, in die boonste menu, te klik op "Jou Profiel" en dan op "Enrolled Courses".

Ons bied 2 betalings opsies aan, maandeliks en jaarliks. Wat beteken: as jy twyfel oor die produk kan jy enige tyd kanselleer. As jy nie kanselleer nie...

...gaan jou subskripsie (en dus betalings) aan en ons sit jou outomaties volgende jaar op die volgende Graad se pakket.

As jy enige ander Vrae het, klik, in die boonste menu, op "kontak" en gebruik enige van die kanale om jou vrae aan ons te rig.

Goed om te weet: PolyMathic het meer as 120 reviews... Almal is 5/5... Dis meer as enige Wiskunde program op die mark. Die koste, per Vraestel, werk uit op R15 wat ook die goedkoopste op die mark is, MAAR, daarvoor kry jy ook Video oplossings van elke liewe vraag!

Opgesom: Meeste waarde, Goedkoopste en (volgens kliënte) die Beste - Begin vandag!

Categories: , Tags: ,

Additional information

Betalingsopsies:

Maandeliks, Jaarliks

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.