R250.00
hello world!

PolymA+hic Winkel

As jy enigsins sukkel sal hierdie video presies verduidelik wat die pakkette bevat, hoe dit werk, hoe jy betaal en hoe jy toegang kry. Kyk hom asb deur.

Pakkette sluit in:

Videos waarin elke vraag van elke vraestel stap-vir-stap en in-diepte opgelos word + Vraestelle + Memos.

Vraestelle en Memo's kan ge"print" word, Videos word op hierdie webblad gekyk.

Betaling werk so:

Ons bied 2 opsies aan. EFT en Kaart. 

EFT vat ten minste 2 werksdae om te aktiveer. Jy moet elke jaar weer koop.

Kaart betalings is onmiddellik. Dit werk as SUBSKRIPSIES. Op die 1ste Januarie van elke jaar gaan die betaling outomaties weer af en word jy op die volgende Graad gesit. Jy kan enige tyd kanselleer en as jy nie doen nie dan gaan dit aan tot ons jou outomaties kanselleer aan die einde van jou Gr12 jaar.

Goed om te weet:

PolymA+hic het meer as 120 reviews... Almal is 5/5... Dis meer as enige Wiskunde program op die mark. Die koste, per Vraestel, is ook die goedkoopste op die mark - jy kry ook Video oplossings van elke liewe vraag!

Opgesom: Meeste waarde, Goedkoopste en (volgens kliënte) die Beste - Begin vandag!

Gaan na Mandjie
(Betaal nou)

Pakkette Beskikbaar

Gewone Wiskunde
Graad 4 - Graad 10 bevat elkeen 21 vraestelle, 21 Memos en VIDEOS waarin elke liewe vraag stap-vir-stap opgelos en verduidelik word (10x Junie, 10x November, 1x Kwartaal 1)
Graad 11 is dieselfde maar sonder die kwartaal 1 vraestel.
Graad 12 bevat 10 Algebra en 10 Meetkunde en Trig vraestelle. Daar is Junie, Rekord en Eindeksamen vraestelle.
Fisika
Pakkette bevat 10x Vraestelle, 10x Memos, VIDEOS waarin elke liewe vraag stap-vir-stap opgelos en verduidelik word ASOOK opsommings waarin die vraestelle se struktuur uiteengesit word.
Wiskunde Geletterdheid
Pakkette bevat 20x Vraestelle, 20x Memos en VIDEOS waarin elke liewe vraag stap-vir-stap opgelos en verduidelik word.
Tegniese Wiskunde
Pakkette bevat 14x Vraestelle, 14x Memos en VIDEOS waarin elke liewe vraag stap-vir-stap opgelos en verduidelik word. Die Vraestelle is vir Algebra en Meetkunde en bestaan uit 'n kombinasie van Junie, Rekord en Eindeksamen vraestelle.
Mathematics (in English)

Gaan na Mandjie
(Betaal nou)