Placeholder canvas

Graad 6 Wiskunde - Temas/Onderwerpe

Hoe om die pakket te GEBRUIK.

1. Gaan af na "Course Curriculum". Die vraestelle en memos word afgelaai by skakels wat die woord "PDF" bevat. 
Klik op "+" om die "les" te sien waar die PDF(s) afgelaai kan word. 
Klik op die Les (PDF).

2. Die les het nou oopgemaak en jy behoort 1 of 2 skakels te sien. Klik op enige van die skakels om die PDF oop te maak.
Jy kan dit nou aflaai en uitdruk.

3. Om die Video's te kyk: Klik bv. op die "+" van Vraestel 1, om hom oop te maak en dan op die Vraag wat jy wil kyk, so ook vir al die ander vraestelle se lesse.

Course Content

Kwartaal 1 - Hoofrekene

Kwartaal 1 - Heelgetalle (Tel, Ordening, Vergelyking, Voorstelling en Plekwaarde: 6-Syferheelgetalle)
Tel Ordening Vergelyking Voorstelling Plekwaarde (6-syferheelgetalle)

Kwartaal 1 - Getallesinne

Kwartaal 1 - Heelgetalle (Optel en Aftrek)
Optel Aftrek (5-syferheelgetalle)

Kwartaal 1 - Gewone breuke

Kwartaal 1 - Tyd

Kwartaal 1 - Eienskappe van 2-D Vorms

Kwartaal 1 - Datahantering

Kwartaal 1 - Getallereekse

Kwartaal 1 - Eksamen (Hersiening)

Kwartaal 2 - Heelgetalle (Tel, Ordening, Vergelyking, Voorstelling en Plekwaarde: 9-Syferheelgetalle)
Tel Ordening Vergelyking Voorstelling Plekwaarde (9-syferheelgetalle)

Kwartaal 2 - Heelgetalle (Vermenigvuldiging)
Vermenigvuldiging (4-syferheelgetalle met 2-syferheelgetalle)

Kwartaal 2 - Eienskappe van 3-D Voorwerpe

Kwartaal 2 - Meetkundige patrone

Kwartaal 2 - Simmetrie

Kwartaal 2 - Heelgetalle (Deling)
Deling (4-syferheelgetalle deur 2-syferheelgetalle)

Kwartaal 2 - Desimale Breuke

Kwartaal 2 - Kapasiteit en Volume

Kwartaal 2 - Eksamen (Hersiening)