Indien jy nie van ons amptelike pakkette gebruik maak nie moet jy self oefenprobleme uit jou handboek kies om te doen.
As jy van ons amptelike pakkette gebruik maak:
- Doen die volgende probleme heeltemal op jou eie.
- Merk jou antwoorde met die memo
- Kyk nou die videos van al die probleme (selfs die wat jy reggekry het).
- Probeer weer die probleme wat jy verkeerd gehad het.
Doen die volgende:
- Vraestel 2: Vraag 5
- Vraestel 3: Vraag 4
- Vraestel 4: Vraag 4 en Vraag 11
- Vraestel 5: Vraag 3 en Vraag 12
Jy is welkom om nog probleme uit die vraestelle te doen maar dis geensins nodig nie.