Indien jy nie van ons amptelike pakkette gebruik maak nie moet jy self oefenprobleme uit jou handboek kies om te doen.
As jy van ons amptelike pakkette gebruik maak:
- Doen die volgende probleme heeltemal op jou eie.
- Merk jou antwoorde met die memo
- Kyk nou die videos van al die probleme (selfs die wat jy reggekry het).
- Probeer weer die probleme wat jy verkeerd gehad het.
Doen die volgende:
- Vraestel 1: Vraag 2 (nommers: 1 en 4) asook Vraag 3 (nommers: 1 en 2)
- Vraestel 2: Vraag 3 (nommers: 1 ; 2 ; 3) asook Vraag 4 (nommer: 1)
- Vraestel 3: Vraag 4 (nommer: 1) asook Vraag 5 (nommers: 1 ; 2 ; 3)
- Vraestel 4: Vraag 1 (nommers: f ; h ; i) , Vraag 3 (nommers: a ; b), Vraag 5 (nommers: a ; b)
Jy is welkom om nog probleme uit die vraestelle te doen maar dis geensins nodig nie.